hupstoot [boodskap #133222] |
Sat, 29 August 2020 11:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hupstoot
Afbreking: hup•stoot
Uitspraak: /ˈɦœp.stʊə̯t/
Selfstandige naamwoord: hupstoot
Meervoud: hupstote
Verkleinwoord: hupstootjie
Meervoud van verkleining: hupstootjies
Betekenis:
• Iemand help om aan die gang te kom (soos om 'n kind of 'n fiets 'n stoot te gee).
Gebruik:
• Die regering gaan lenings aan om die sukkelende ekonomie 'n broodnodige hupstoot te gee.
Wisselvorm:
• hulpstoot
Vertaling:
Engels: helping hand, stimulus, impulse
Nederlands: helpende hand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|