protes [boodskap #133221] |
Sat, 29 August 2020 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
protes
Afbreking: pro•tes
Uitspraak: /prʊə̯ˈtɛs/
Selfstandige naamwoord: protes
Meervoud: proteste
Verkleinwoord: protessie
Meervoud van verkleining: protessies
Betekenis:
• Die uiting van ontevredenheid met beleid of met bepaalde probleme en toestande.
Gebruik:
• Ontevrede burgers het na die parlement opgeruk om protes aan te teken.
Afgelei:
• protesaksie
• protesbetoging
• protesbeweging
• protesbrief
• protesbyeenkoms
• protesoptog
• protesoptrede
• protesstem
• protesvergadering
Verwant:
• protesteer
• protesteerder
Vertaling:
Engels: protest
Nederlands: protest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|