vulstasie [boodskap #133218] |
Sat, 29 August 2020 08:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vulstasie
Afbreking: vul•sta•sie
Samestelling: vul + stasie
Uitspraak: /ˈfœlˌstɑː.si/
Selfstandige naamwoord: vulstasie
Meervoud: vulstasies
Verkleinwoord: vulstasietjie
Meervoud van verkleining: vulstasietjies
Betekenis:
• 'n Plek waar brandstof in motors ingegooi word.
Gebruik:
• Die motoris stop by die vulstasie om 'n vinnige draaitjie te loop terwyl die pompjoggie sy motor se die tenk volmaak en die voorruit was.
Sinoniem:
• pompstasie
• petrolstasie
Afgelei:
• vulstasie-eienaar
• vulstasiebediener
Vertaling:
Engels: service station, petrol station, filling station
Nederlands: tankstation, benzinestation, pompstation
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|