Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bravade
bravade [boodskap #133217] Sat, 29 August 2020 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bravade
Afbreking: bra•va•de


Selfstandige naamwoord: bravade
Meervoud: bravades

Betekenis:
• 'n Dapper (soms uitdagende) houding of optrede.

Gebruik:
• Vanweë 'n minderwaardigheidsgevoel beskik kinders soms oor 'n vals bravade wat hul as selfvertroue vertolk en uitleef.

Afgelei:
• bravadehouding

Vertaling:
Engels: bravado
Nederlands: bravoure

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opdollie
Volgende onderwerp: vulstasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:47:34 UTC 2025