suidwes [boodskap #133210] |
Fri, 28 August 2020 20:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suidwes
Afbreking: suid•wes
Samestelling: suid + wes
Bywoord: suidwes
Betekenis:
• Rigting tussen suid en wes.
Gebruik:
• Ons vaar suidwes.
• Die wind waai suidwes.
Antoniem:
• noordoos
Afgelei:
• suidweste
• suidwestelike
Afkorting:
• SW
Vertaling:
Engels: south-west
Nederlands: zuidwest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|