Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teepot
teepot [boodskap #133209] Fri, 28 August 2020 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Teepot.
'n Teepot.
teepot
Afbreking: tee•pot
Samestelling: tee + pot


Selfstandige naamwoord: teepot
Meervoud: teepotte
Verkleinwoord: teepotjie
Meervoud van verkleining: teepotjies

Betekenis:
• 'n Pot met 'n tuit waarin tee gemaak word.

Gebruik:
• Sy gooi 'n teesakkie en kookwater in die teepot, laat dit trek, en skink dit dan in die teekoppies.

Vertaling:
Engels: teapot
Nederlands: theepot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tert
Volgende onderwerp: suidwes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:47:55 UTC 2025