Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loskom
loskom [boodskap #133205] Thu, 27 August 2020 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
loskom
Afbreking: los•kom
Samestelling: los + kom


Werkwoord: kom los, loskom
Verlede tyd: het losgekom

Betekenis:
• Vry of los kom/raak.

Gebruik:
• Die muis probeer uit die val uit loskom.

Vertaling:
Engels: to get loose, get free, be released
Nederlands: loskomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kulkunstenaar
Volgende onderwerp: skryfproses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:51:45 UTC 2025