Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kulkunstenaar
kulkunstenaar [boodskap #133204] Thu, 27 August 2020 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kulkunstenaar
Afbreking: kul•kuns•te•naar
Samestelling: kul + kunstenaar


Selfstandige naamwoord: kulkunstenaar
Meervoud: kulkunstenaars
Verkleinwoord: kulkunstenaartjie
Meervoud van verkleining: kulkunstenaartjies

Betekenis:
• Persoon wat kulkuns beoefen; wat mense vermaak met truuks en illusies wat onmoontlik of bonatuurlik blyk te wees.

Gebruik:
• Toe die kulkunstenaar sy hande klap, verdwyn die voël vanuit sy hok!

Sinoniem:
• goëlaar

Vertaling:
Engels: magician
Nederlands: goochelaar, illusionist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertoog
Volgende onderwerp: loskom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:42:05 UTC 2025