vertoog [boodskap #133203] |
Thu, 27 August 2020 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertoog
Afbreking: ver•toog
Selfstandige naamwoord: vertoog
Meervoud: vertoë
Betekenis:
• 'n Versoekskrif, o.a. om betoog aan te teken of om begenadiging te pleit.
Gebruik:
• Ek het 'n spoedkaartjie gekry, maar gaan vertoë ter versagting van die boete rig.
• Die rede vir die vertoog moet duidelik uiteengesit word.
Afgelei:
• vertoogskrif
Vertaling:
Engels: representation, discourse, protest
Nederlands: vertoog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|