tandvleis [boodskap #133201] |
Thu, 27 August 2020 13:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tandvleis
Afbreking: tand•vleis
Samestelling: tand + vleis
Selfstandige naamwoord: tandvleis
Meervoud: tandvleise
Verkleinwoord: tandvleisie
Meervoud van verkleining: tandvleisies
Betekenis:
• Die vleis langs die tande op die tandkasse.
Gebruik:
• Die wortels van die tande word deur tandvleis bedek.
Afgelei:
• tandvleisontsteking
• tandvleissweer
Vertaling:
Engels: gum
Nederlands: tandvlees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|