vonkelwyn [boodskap #133199] |
Thu, 27 August 2020 13:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vonkelwyn
Afbreking: von•kel•wyn
Samestelling: vonkel+ wyn
Uitspraak: /ˈfoŋkəɫˌvəɪ̯n/
Selfstandige naamwoord: vonkelwyn
Meervoud: vonkelwyne
Verkleinwoord: vonkelwyntjie
Meervoud van verkleining: vonkelwynjies
Betekenis:
• Soort wyn wat skuim as jy dit oopmaak en gewoonlik die prop afskiet. Opbruisende, pêrelnde drankie waaruit koolsuurgas opborrel.
Gebruik:
• Sy nuttig 'n glasie vonkelwyn.
Sinoniem:
• bruiswyn
• sjampanje
• skuimwyn
Vertaling:
Engels: sparkling wine, champagne
Nederlands: vonkelwijn, schuimwijn, mousserende wijn, champagne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|