chloroform [boodskap #133197] |
Thu, 27 August 2020 11:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
chloroform
Afbreking: chlo•ro•form
Selfstandige naamwoord: chloroform
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vlugtige vloeistof met 'n soet reuk en bedwelmende werking, trichloormetaan CHCl3.
Gebruik:
• Chloroform is aanvanklik vir die toediening van narkose gebruik, maar later is vasgestel dat dit 'n onreëlmatige hartslag, lewer- en nierskade veroorsaak.
Hiperoniem:
• narkosemiddel
Afgelei:
• chloroformmasker
Vertaling:
Engels: chloroform
Nederlands: chloroform
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|