Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » curriculum
curriculum [boodskap #133196] Thu, 27 August 2020 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
curriculum
Afbreking: cur•ri•cu•lum


Selfstandige naamwoord: curriculum
Meervoud: curricula

Betekenis:
• (onderwys) Dit wat onderrig word en in watter volgorde; leerplan.
Curriculum vitae: 'n beskrywing van 'n persoon se ervaring en opleiding.

Gebruik:
• Dit is ongelukkig nie deel van ons curriculum nie.

Vertaling:
Engels: course, syllabus, curriculum
Nederlands: curriculum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blouduiker
Volgende onderwerp: chloroform
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:57:47 UTC 2025