regmatig [boodskap #133193] |
Thu, 27 August 2020 11:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regmatig
Afbreking: reg•ma•tig
Uitspraak: /ˌrɛχˈmɑː.təχ/
Byvoeglike naamwoord: regmatig
Vergrotende trap: regmatiger
Oortreffende trap: regmatigste
Attributief: regmatige
Partitief: regmatigs
Betekenis:
• Volgens die gereg; wettig; legitiem.
• Volgens wat reg en regverdig is; billik.
Gebruik:
• Ten einde regmatig te wees, moet die arrestasie formeel uitgevoer word.
• Pa het sy regmatige plek aan die hoof van die tafel ingeneem.
Antoniem:
• onregmatig
Afgelei:
• regmatigheid
Vertaling:
Engels: lawful, legitimate; rightful, fair
Nederlands: rechtmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|