Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taktiek
taktiek [boodskap #133191] Thu, 27 August 2020 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
taktiek
Afbreking: tak•tiek
Uitspraak: /takˈtik/


Selfstandige naamwoord: taktiek
Meervoud: taktieke

Betekenis:
• 'n Manier om onder gegewe omstandighede 'n doel te bereik.

Gebruik:
• Hansie Cronjé was 'n talentvolle kolwer wat 'n besonderse insig in die taktiek van die spel gehad het.

Verwant:
• takties
• taktikus

Vertaling:
Engels: tactics
Nederlands: tactiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voedingstof
Volgende onderwerp: weerstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:07:01 UTC 2025