disleksie [boodskap #133186] |
Wed, 26 August 2020 16:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
disleksie
Afbreking: dis•lek•sie
Selfstandige naamwoord: disleksie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die onvermoë om te leer lees, ondanks voldoende intelligensie en geleenthede.
Gebruik:
• Disleksie is meer algemeen onder seuns as meisies.
Sinoniem:
• woordblindheid
• leesblindheid
Afgelei:
• disleksies
Verwant:
• aleksie
Vertaling:
Engels: dyslexia
Nederlands: dyslexie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|