Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeswoede
leeswoede [boodskap #133185] Wed, 26 August 2020 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
leeswoede
Afbreking: lees•woede
Samestelling: lees + woede


Selfstandige naamwoord: leeswoede
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groot drang om aanhoudend te lees; oordrewe sug na literatuur.

Gebruik:
• Na ál die boeke is sy leeswoede nog steeds nie gestil nie.

Sinoniem:
• leeshonger

Vertaling:
Engels: passion for reading
Nederlands: leeswoede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desiljard
Volgende onderwerp: disleksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:00:02 UTC 2025