desiljard [boodskap #133184] |
Wed, 26 August 2020 16:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
desiljard
Afbreking: de•sil•jard
Hooftelwoord: desiljard
Betekenis:
• 'n Duisend desiljoen; 10 tot die mag 63.
Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n desiljard kilometer van die aarde af is?
Verwant:
• desiljardste
Vertaling:
Engels: vigintillion
Nederlands: deciljard
Selfstandige naamwoord: desiljard
Meervoud: desiljarde
Betekenis:
• Die getal 1063.
Gebruik:
• 'n Desiljard is 'n baie groot getal.
Vertaling:
Engels: vigintillion
Nederlands: deciljard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|