desiljoen [boodskap #133183] |
Wed, 26 August 2020 16:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
desiljoen
Afbreking: de•sil•joen
Hooftelwoord: desiljoen
Betekenis:
• 'n Duisend noniljard; 10 tot die mag 60; miljoen tot die mag 10 (decem=10).
Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n desiljoen kilometer van die aarde af is?
Verwant:
• desiljoenste
Vertaling:
Engels: novemdecillion
Nederlands: deciljoen
Selfstandige naamwoord: desiljoen
Meervoud: desiljoene
Betekenis:
• Die getal 1060.
Gebruik:
• 'n Desiljoen is 'n baie groot getal.
Vertaling:
Engels: novemdecillion
Nederlands: deciljoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|