oktiljard [boodskap #133180] |
Wed, 26 August 2020 15:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oktiljard
Afbreking: ok•til•jard
Hooftelwoord: oktiljard
Betekenis:
• 'n Duisend oktiljoen; 10 tot die mag 51.
Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n oktiljard kilometer van die aarde af is?
Verwant:
• oktiljardste
Vertaling:
Engels: sexdecillion
Nederlands: octiljard
Selfstandige naamwoord: oktiljard
Meervoud: oktiljarde
Betekenis:
• Die getal 1051.
Gebruik:
• 'n Oktiljard is 'n baie groot getal.
Vertaling:
Engels: sexdecillion
Nederlands: octiljard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|