Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oktiljoen
oktiljoen [boodskap #133179] Wed, 26 August 2020 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oktiljoen
Afbreking: ok•til•joen


Hooftelwoord: oktiljoen

Betekenis:
• 'n Duisend septiljard; 10 tot die mag 48; miljoen tot die mag 8 (octo=8).

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n oktiljoen kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• oktiljoenste

Vertaling:
Engels: quindecillion
Nederlands: octiljoen


Selfstandige naamwoord: oktiljoen
Meervoud: oktiljoene

Betekenis:
• Die getal 1048.

Gebruik:
• 'n Oktiljoen is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: quindecillion
Nederlands: octiljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: septiljard
Volgende onderwerp: oktiljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:08:34 UTC 2025