septiljard [boodskap #133178] |
Wed, 26 August 2020 15:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
septiljard
Afbreking: sep•til•jard
Hooftelwoord: septiljard
Betekenis:
• 'n Duisend septiljoen; 10 tot die mag 45;
Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n septiljard kilometer van die aarde af is?
Verwant:
• septiljardste
Vertaling:
Engels: quattuordecillion
Nederlands: septiljard
Selfstandige naamwoord: septiljard
Meervoud: septiljarde
Betekenis:
• Die getal 1045.
Gebruik:
• 'n Septiljard is 'n baie groot getal.
Vertaling:
Engels: quattuordecillion
Nederlands: septiljard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|