leeshonger [boodskap #133173] |
Wed, 26 August 2020 14:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeshonger
Afbreking: lees•hon•ger
Samestelling: lees + honger
Selfstandige naamwoord: leeshonger
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Groot drang om (nog meer) te lees; oordrewe sug na literatuur.
Gebruik:
• Na ál die boeke is sy leeshonger nog steeds nie gestil nie.
Sinoniem:
• leeslus
• leeswoede
Vertaling:
Engels: hunger for reading
Nederlands: leeshonger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|