nederig [boodskap #133172] |
Wed, 26 August 2020 13:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nederig
Afbreking: ne•de•rig
Byvoeglike naamwoord: nederig
Vergrotende trap: nederiger
Oortreffende trap: nederigste
Attributief: nederige
Partitief: nederigs
Betekenis:
• Ingesteldheid waar 'n mens nie dink jy is beter as ander nie.
Gebruik:
• Dit is belangrik om ten spyte van jou prestasies altyd nederig te bly.
Sinoniem:
• beskeie
Antoniem:
• arrogant
• hoogmoedig
• trots
Afgelei:
• nederiges
• nederigheid
Vertaling:
Engels: humble, modest, lowly
Nederlands: nederig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|