runnik [boodskap #133169] |
Wed, 26 August 2020 12:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
runnik
Afbreking: run•nik
Werkwoord: runnik
Verlede tyd: het gerunnik
Teenwoordige deelwoord: runnikend
Betekenis:
• Die geluid wat 'n perd of kwagga maak.
Gebruik:
• Die perde runnik onrustig in die stal.
Sinoniem:
• hinnik
Vertaling:
Engels: to neigh, whinny, nicker
Nederlands: hinniken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|