trompetter [boodskap #133168] |
Wed, 26 August 2020 12:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trompetter
Afbreking: trom•pet•ter
Werkwoord: trompetter
Verlede tyd: het getrompetter
Betekenis:
• Die geluid wat 'n trompet of 'n olifant maak.
Gebruik:
• Pas op vir olifante wat dreigend trompetter.
Afgelei:
• trompetterblom
• trompettermajoor
• trompettervoël
Vertaling:
Engels: to trumpet
Nederlands: trompetteren, trompetten
Selfstandige naamwoord: trompetter
Meervoud: trompetters
Verkleinwoord: trompettertjie
Meervoud van verkleining: trompettertjies
Betekenis:
• Iemand wat die trompet bespeel.
Gebruik:
• Die orkes het oor 'n buitengewoon goeie trompetter.
Sinoniem:
• trompetblaser
• trompetspeler
Vertaling:
Engels: trumpet player
Nederlands: trompetter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|