salon [boodskap #133157] |
Wed, 26 August 2020 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
salon
Afbreking: sa•lon
Selfstandige naamwoord: salon
Meervoud: salonne, salons
Verkleinwoord: salonnetjie
Meervoud van verkleining: salonnetjies
Betekenis:
• Deftige vertrek waar gaste ontvang word en waar mense rustig kan sit en ontspan.
Gebruik:
• Die salon het vir haar soos 'n tronk begin voel.
Hiponiem:
• eetsalon
• haarsalon
• skoonheidsalon
Afgelei:
• salonbehandeling
• salonmusiek
Vertaling:
Engels: saloon, parlour, lounge
Nederlands: salon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|