nuweling [boodskap #133154] |
Tue, 25 August 2020 20:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuweling
Afbreking: nu•we•ling
Selfstandige naamwoord: nuweling
Meervoud: nuwelinge
Verkleinwoord: nuwelingetjie (nuwelinkie)
Meervoud van verkleining: nuwelingetjie
Betekenis:
• 'n Onervare persoon wat pas by 'n plek aangekom of in 'n pos aangestel is.
Gebruik:
• Wie is bereid om die nuweling touwys te maak?
Sinoniem:
• aankomeling
• beginner
• beginneling
• groentjie
Vertaling:
Engels: newcomer, beginner, novice, greenhorn, fresher
Nederlands: nuweling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|