rolmodel [boodskap #133152] |
Tue, 25 August 2020 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rolmodel
Afbreking: rol•mo•del
Samestelling: rol + model
Selfstandige naamwoord: rolmodel
Meervoud: rolmodelle
Verkleinwoord: rolmodelletjie
Meervoud van verkleining: rolmodelletjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat as voorbeeld dien, wie se gedrag deur ander nagevolg word.
Gebruik:
• Sy pa was vir hom 'n rolmodel.
Vertaling:
Engels: role model
Nederlands: rolmodel
Nota:
• Soms ook 'n tong-in-die-kies naam vir 'n vet en ronderige persoon met baie rolle.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|