Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikrogolfoond
mikrogolfoond [boodskap #133151] Tue, 25 August 2020 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mikrogolfoond.
'n Mikrogolfoond.
mikrogolfoond
Afbreking: mi•kro•golf•oond
Samestelling: mikrogolf + oond


Selfstandige naamwoord: mikrogolfoond
Meervoud: mikrogolfoonde
Verkleinwoord: mikrogolfoondjie
Meervoud van verkleining: mikrogolfoondjies

Betekenis:
• 'n Oond waarin voedsel met mikrogolfstrale ontvries, verhit en gekook word.

Gebruik:
• Sy warm die kos in die 'mikrogolfoond op.

Sinoniem:
• mikrogolf

Vertaling:
Engels: microwave oven
Nederlands: magnetronoven, microgolfoven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleismes
Volgende onderwerp: rolmodel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:57:19 UTC 2025