Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kloek
kloek [boodskap #133146] Tue, 25 August 2020 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kloek
Afbreking: kloek


Werkwoord: kloek
Verlede tyd: het gekloek

Betekenis:
• Die geluid wat 'n hen maak, veral as sy haar kuikens roep.

Gebruik:
• Die hoenders kloek en kekkel in hulle hok.

Vertaling:
Engels: to cluck
Nederlands: kakelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koer
Volgende onderwerp: alkoholis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:06:55 UTC 2025