pigment [boodskap #133137] |
Mon, 24 August 2020 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pigment
Afbreking: pig•ment
Selfstandige naamwoord: pigment
Meervoud: pigmente
Verkleinwoord: pigmentjie
Meervoud van verkleining: pigmentjies
Betekenis:
• 'n Stof met 'n vaste kleur (wat sekere ligstrale absorbeer en ander reflekteer) waarmee ander stowwe gekleur kan word.
Gebruik:
• Die kleur vermiljoen is 'n helderrooi pigment, oorspronklik van die mineraal sinnaber gemaak.
Sinoniem:
• kleurstof
• kleurmiddel
Afgelei:
• pigmentasie
• pigmentbakterie
• pigmentkorrel
• pigmentlaag
• pigmentsel
• pigmentvlek
Vertaling:
Engels: pigment, dye
Nederlands: pigment
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|