hangkas [boodskap #133136] |
Ma, 24 Augustus 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hangkas
Afbreking: hang•kas
Samestelling: hang + kas
Selfstandige naamwoord: hangkas
Meervoud: hangkaste
Verkleinwoord: hangkassie
Meervoud van verkleining: hangkassies
Betekenis:
• 'n Kas waarin 'n mens klere aan hangers ophang.
Gebruik:
• Sy hang haar rok in die hangkas op sodat dit nie sal kreukel nie.
Vertaling:
Engels: wardrobe
Nederlands: hangkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|