Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sitkamerstel
sitkamerstel [boodskap #133133] Mon, 24 August 2020 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sitkamerstel
Afbreking: sit•ka•mer•stel
Samestelling: sitkamer + stel


Selfstandige naamwoord: sitkamerstel
Meervoud: sitkamerstelle
Verkleinwoord: sitkamerstelletjie
Meervoud van verkleining: sitkamerstelletjies

Betekenis:
• 'n Stel bypassende banke en stoele vir 'n sitkamer.

Gebruik:
• Ma wil 'n nuwe sitkamerstel hê, maar pa sê daar is nie nou geld nie.

Vertaling:
Engels: lounge set
Nederlands: loungeset

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaker
Volgende onderwerp: waslap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:27:46 UTC 2025