onverantwoordelik [boodskap #133126] |
Sun, 23 August 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onverantwoordelik
Afbreking: on•ver•ant•woor•de•lik
Samestelling: on- + verantwoordelik
Byvoeglike naamwoord: onverantwoordelik
Vergrotende trap: onverantwoordeliker
Oortreffende trap: onverantwoordelikste
Attributief: onverantwoordelike
Betekenis:
• Wat nie verantwoordelik optree nie.
Gebruik:
• Dit sal roekeloos en onverantwoordelik wees om ons toekoms aan 'n onsimpatieke regering oor te laat.
Sinoniem:
• agterlosig
• onverskillig
• roekeloos
Afgelei:
• onverantwoordelikheid
Vertaling:
Engels: not responsible, irresponsible
Nederlands: onverantwoordelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|