Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toutrek
toutrek [boodskap #133125] Sun, 23 August 2020 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Toutrek
Toutrek
toutrek
Afbreking: tou•trek
Samestelling: tou + trek


Selfstandige naamwoord: toutrek
Meervoud:

Betekenis:
• Sport waar twee spanne kragte teen mekaar meet deur aan verskillende punte van 'n tou teen mekaar te trek.

Gebruik:
Toutrek is veral gewild tydens boeresportdae.

Afgelei:
• toutrekker
• toutrekkery
• toutreknommer
• toutrekspan
• toutrekwedstryd

Vertaling:
Engels: tug of war
Nederlands: touwtrekken


Werkwoord: trek tou, toutrek
Verlede tyd: het tougetrek

Betekenis:
• Aan 'n tou trek, of figuurlik, 'n langdurige stryd tussen partye.

Gebruik:
• Hulle het vir jare tougetrek oor die ontwikkeling van die gebied.

Vertaling:
Engels: to tug at the rope
Nederlands: touwtrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beenaf
Volgende onderwerp: onverantwoordelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:21:16 UTC 2025