Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeefloop
skeefloop [boodskap #133123] Sun, 23 August 2020 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeefloop
Afbreking: skeef•loop
Samestelling: skeef + loop


Werkwoord: loop skeef, skeefloop
Verlede tyd: het skeefgeloop

Betekenis:
• Nie reguit loop nie, of figuurlik, ernstig verkeerd gaan.

Gebruik:
• Toe sy skoonouers onverwags daar aankom, het dinge erg begin skeefloop.

Vertaling:
Engels: to walk sideways; to go badly wrong
Nederlands: scheeflopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dagtarief
Volgende onderwerp: beenaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:22:29 UTC 2025