Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dagtarief
dagtarief [boodskap #133122] So., 23 Augustus 2020 14:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25101
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dagtarief
Afbreking: dag•ta•rief
Samestelling: dag + tarief


Selfstandige naamwoord: dagtarief
Meervoud: dagtariewe

Betekenis:
• Die fooi (of tarief) wat vir 'n dag se gebruik gevra word.

Gebruik:
• Dagbesoekers aan die vakansieoord betaal 'n dagtarief van R50 per persoon.

Vertaling:
Engels: daily rate
Nederlands: dagtarief, dagelijks tarief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofstroom
Volgende onderwerp: skeefloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 13 07:14:31 UTC 2026