Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negehonderd
negehonderd [boodskap #133114] Sat, 22 August 2020 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
negehonderd
Afbreking: ne•ge•hon•derd
Samestelling: nege + honderd


Telwoord: negehonderd

Betekenis:
• Die getal 900. Een meer as agthonderd nege-en-negentig en een minder as negehonderd-en-een.

Gebruik:
• Kan ek agthonderd rand by jou leen?

Verwant:
• negehonderdste

Vertaling:
Engels: nine hundred
Nederlands: negenhonderd


Selfstandige naamwoord: negehonderd
Meervoud: negehonderde
Verkleinwoord: negehonderdjie
Meervoud van verkleining: negehonderdjies

Betekenis:
• Die getal 900.

Gebruik:
Negehonderd is 'n natuurlike getal wat op 899 volg en word deur 901 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Vertaling:
Engels: nine hundred
Nederlands: negenhonderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agthonderd
Volgende onderwerp: biljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:11:45 UTC 2025