Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agthonderd
agthonderd [boodskap #133113] Sat, 22 August 2020 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agthonderd
Afbreking: agt•hon•derd
Samestelling: agt + honderd


Telwoord: agthonderd

Betekenis:
• Die getal 800. Een meer as sewehonderd nege-en-negentig en een minder as agthonderd-en-een.

Gebruik:
• Kan ek agthonderd rand by jou leen?

Wisselvorm:
• aghonderd

Verwant:
• agthonderdste

Vertaling:
Engels: eight hundred
Nederlands: achthonderd


Selfstandige naamwoord: agthonderd
Meervoud: agthonderde
Verkleinwoord: agthonderdjie
Meervoud van verkleining: agthonderdjies

Betekenis:
• Die getal 800.

Gebruik:
Agthonderd is 'n natuurlike getal wat op 799 volg en word deur 801 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Vertaling:
Engels: eight hundred
Nederlands: achthonderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewehonderd
Volgende onderwerp: negehonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:50:04 UTC 2025