Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyfhonderd
vyfhonderd [boodskap #133110] Sat, 22 August 2020 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyfhonderd
Afbreking: vyf•hon•derd
Samestelling: vyf + honderd


Telwoord: vyfhonderd

Betekenis:
• Die getal 500. Een meer as vierhonderd nege-en-negentig en een minder as vyfhonderd-en-een.

Gebruik:
• Kan ek vyfhonderd rand by jou leen?

Verwant:
• vyfhonderdste

Vertaling:
Engels: five hundred
Nederlands: vijfhonderd


Selfstandige naamwoord: vyfhonderd
Meervoud: vyfhonderde
Verkleinwoord: vyfhonderdjie
Meervoud van verkleining: vyfhonderdjies

Betekenis:
• Die getal 500.

Gebruik:
Vyfhonderd is 'n natuurlike getal wat op 499 volg en word deur 501 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Vertaling:
Engels: five hundred
Nederlands: vijfhonderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierhonderd
Volgende onderwerp: seshonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:00:36 UTC 2025