Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driehonderd
driehonderd [boodskap #133108] Sat, 22 August 2020 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
driehonderd
Afbreking: drie•hon•derd
Samestelling: drie + honderd


Telwoord: driehonderd

Betekenis:
• Die getal 300. Een meer as tweehonderd nege-en-negentig en een minder as driehonderd-en-een.

Gebruik:
• Kan ek driehonderd rand by jou leen?

Verwant:
• driehonderdste

Vertaling:
Engels: three hundred
Nederlands: driehonderd


Selfstandige naamwoord: driehonderd
Meervoud: driehonderde
Verkleinwoord: driehonderdjie
Meervoud van verkleining: driehonderdjies

Betekenis:
• Die getal 300.

Gebruik:
Driehonderd is 'n natuurlike getal wat op 299 volg en word deur 301 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Vertaling:
Engels: three hundred
Nederlands: driehonderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweehonderd
Volgende onderwerp: vierhonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:12:41 UTC 2025