Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweehonderd
tweehonderd [boodskap #133107] Sat, 22 August 2020 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweehonderd
Afbreking: twee•hon•derd
Samestelling: twee + honderd


Telwoord: tweehonderd

Betekenis:
• Die getal 200. Een meer as honderd nege-en-negentig en een minder as tweehonderd-en-een.

Gebruik:
• Kan ek tweehonderd rand by jou leen?

Verwant:
• tweehonderdste

Vertaling:
Engels: two hundred
Nederlands: tweehonderd


Selfstandige naamwoord: tweehonderd
Meervoud: tweehonderde
Verkleinwoord: tweehonderdjie
Meervoud van verkleining: tweehonderdjies

Betekenis:
• Die getal 200.

Gebruik:
Tweehonderd is 'n natuurlike getal wat op 199 volg en word deur 201 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Vertaling:
Engels: two hundred
Nederlands: tweehonderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwadriljardste
Volgende onderwerp: driehonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:15:28 UTC 2025