| biljoenste [boodskap #133101] |
Sa., 22 Augustus 2020 13:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25515 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biljoenste
Afbreking: bil•joen•ste
Rangtelwoord: biljoenste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord biljoen (1012): nommer biljoen in 'n ry, of gedeel deur 'n biljoen.
Gebruik:
• Die heelal was in die eerste biljoenste van 'n sekonde ná die Groot Knal gevul met deeltjies sonder massa wat teen die spoed van lig deur die ruimte geblits het.
Verwant:
• biljoene
Vertaling:
Engels: billionth, trillionth
Nederlands: biljoenste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 13:17] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|