Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miljoenste
miljoenste [boodskap #133099] Sat, 22 August 2020 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
miljoenste
Afbreking: mil•joen•ste


Rangtelwoord: miljoenste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord miljoen (1 000 000 of 106). Nommer miljoen in 'n ry of gedeel deur miljoen.

Gebruik:
• Hy het miljoenste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 1000000ste
• 1000000e

Verwant:
• miljoene

Vertaling:
Engels: millionth
Nederlands: miljoenste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nulde
Volgende onderwerp: miljardste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:00:54 UTC 2025