nulde [boodskap #133098] |
Sa, 22 Augustus 2020 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nulde
Afbreking: nul•de
Rangtelwoord: nulde
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nul (0).
Gebruik:
• Volgens die nulde wet van termodinamika vloei hitte spontaan van 'n liggaam met 'n hoër na 'n liggaam met 'n laer temperatuur.
Afkorting:
• 0de
• 0e
Vertaling:
Engels: zeroth
Nederlands: nulde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|