duisendste [boodskap #133097] |
Sat, 22 August 2020 13:24 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duisendste
Afbreking: dui•send•ste
Rangtelwoord: duisendste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord duisend (1000). Nommer duisend in 'n ry of gedeel deur duisend.
Gebruik:
• Hy het duisendste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 1000ste
• 1000e
Verwant:
• duisende
Vertaling:
Engels: thousandth
Nederlands: duizendste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|