Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agthonderdste
agthonderdste [boodskap #133095] Sat, 22 August 2020 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agthonderdste
Afbreking: agt•hon•derd•ste


Rangtelwoord: agthonderdste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agthonderd (800). Nommer agthonderd in 'n ry of gedeel deur agthonderd.

Gebruik:
• Hy het agthonderdste in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• aghonderdste

Afkorting:
• 800ste
• 800e

Vertaling:
Engels: eight-hundredth
Nederlands: achthonderdste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewehonderdste
Volgende onderwerp: negehonderdste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:33:13 UTC 2025