Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seshonderdste
seshonderdste [boodskap #133093] Sat, 22 August 2020 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seshonderdste
Afbreking: ses•hon•derd•ste


Rangtelwoord: seshonderdste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord seshonderd (600). Nommer seshonderd in 'n ry of gedeel deur seshonderd.

Gebruik:
• Hy het seshonderdste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 600ste
• 600e

Vertaling:
Engels: six-hundredth
Nederlands: zeshonderdste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyfhonderdste
Volgende onderwerp: sewehonderdste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:45:15 UTC 2025