Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweehonderdste
tweehonderdste [boodskap #133089] Sat, 22 August 2020 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweehonderdste
Afbreking: twee•hon•derd•ste


Rangtelwoord: tweehonderdste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord tweehonderd (200). Nommer tweehonderd in 'n ry of gedeel deur tweehonderd.

Gebruik:
• Hy het tweehonderdste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 200ste
• 200e

Vertaling:
Engels: two-hundredth
Nederlands: tweehonderdste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: honderdste
Volgende onderwerp: driehonderdste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:00:48 UTC 2025